Kinderland Kleuterskool en Naskool
Kinderland

Fooie en vorms

Fooie per maand  vanaf 1 Januarie tot 30 November 2012:

Nie-terugbetaalbare registrasie fooi: R500 per jaar, betaalbaar met toelating
Jaarlikse herregistrasie fooi: R500 – betaalbaar teen 1 November
Babas 3-12 maande: R1650 plus R100 vir klinieksuster
Peuters 13-18 maande: R1650 – klinieksuster opsioneel teen R100 per maand
Peuters en kleuters (19 maande tot 5 jaar): R1600
Naskool: R950 – vakansies ingesluit
Bussie gelde:
  1.  Rooihuiskraal R270
  2.  Wierdapark en Bakenkop R220
  3.  Oggend bussie R100

2012 inskrywingsvorms – in DOCX formaat:

© Kinderland Kleuterskool  +  Doxa Deo