


Sr. Down Mosdell besoek die Baba-klas weekliks om die ontwikkeling en gesondheid van elke Baba te monitor. Sy werk by Staatsklinieke. Suster Down kan ook raad gee in verband met siektes en immunisering en kindersiektes. Wanneer die Baba aanskuif na die volgende klasse kan die ouers kies of hulle hierdie diens wil behou of kanselleer.